...WK Zuid-Afrika biedt arme ondernemer totaal geen kansen Hoewel de wereldkampioenschappen Voetbal voor Zuid-Afrika een stap in de goede richting zou kunnen zijn, zorgt de FIFA er wel voor dat het land er zelf niet zoveel aan heeft. Afrikaans voetbal gaat gepaard met kraampjes rond het stadion Afrikaans voetbal is anders dan westers voetbal. Althans de omstandigheden. Rond de stadions bevinden zich normaliter allerlei mensen met kraampjes die van alles en nog wat verkopen aan etenswaar en drinken. Mensen verdienden daarmee een boterham en dat is nodig ook in het land dat eveneens zucht onder armoede en recessie. WK 2010: geen plaats voor lokale ondernemers Tijdens het WK voetbal dat in 2010 plaatsvindt in Zuid-Afrika zal dit beeld echter niet worden gezien door bezoekers. De FIFA heeft alle plaats opgeeist om ruimte te maken voor sponsoren. Niet alleen de stadions, maar ook de straten in de omgeving mogen alleen worden bezet door marktpartijen die de FIFA heeft uitgekozen. Grote producten als Coca-cola, Budweiser en Adidas willen geen concurrentie en betalen daar dan ook grof voor. Het resultaat is dat het echte Zuid-Afrika amper te zien zal zijn in de wijde omtrek van de stadions waar de wedstrijden gespeeld gaan worden. WK naar het arme Zuid-Afrika: FIFA hoopt op 3,4 miljard De FIFA heeft zichzelf altijd op de borst geslagen dat het WK voetbal naar het arme Zuid-Afrika ging om het land te steunen. De armoedebestrijding staat echter niet hoog op het lijstje van de Bond...
Words: 2738 - Pages: 11
...My toekoms Ons almal het al in geselskap gesit en praat oor wat ons eendag wil bereik in die lewe. Hoeveel van ons het nie al “Ek wonder waar ons oor twintig jaar gaan wees” gesê nie? Ek het alreeds ‘n voorsprong omdat ek in so ‘n goeie skool soos Hoërskool Stellenberg is. Van hier af kan ek net aan ‘n beter toekoms vir myself bou. Voor ek my oë uitvee, is hierdie jaar verby en moet ek die grootmens-wêreld met ope arms aan pak, stap vir stap. Die volgende doelwit wat ek moet bereik na ek die matriekeksamen geslaag het, is om aanvaar te word by die Universiteit van Kaapstad sodat ek verder aan my droom kan bou om myself te vestig in ‘n beroep in die IT wêreld. Die grootste uitdaging wat ek sekerlik gaan teëkom, is om ‘n goeie pos by ‘n gevestigde maatskappy te kry sodat ek verder aan my toekomsdrome kan bou. Dit sluit natuurlik in dat ek my eerste eie motor kan koop, dalk ‘n woonstel en daarna my eie huis. Vir eers sal ek tevrede wees met dit. Daarna kan ek verder werk om my fantasie ‘n realiteit te maak. Wat ek graag sal wil bereik in my lewe, is om my eie besigheid op die been te bring sodat ek vir talle mense ook werksgeleenthede kan skep, veral in die huidige swak ekonomie van Suid-Afrika waar so baie jongmense nie die geleentheid het om te kan werk of studeer nie. Ek wil help om hulle uit sak en as te kry en as ‘n trotse Suid-Afrikaanse burger hulle plekkie in die samelewing vol te kan staan. Die toekoms is nie net myne nie. Oor twintig jaar van...
Words: 308 - Pages: 2
...EDAHOD5 : DIE OPVOEDER AS ASSESSOR INHOUDSOPGAWE: VRAAG 1 ----------------------------1.1. Assesseringstaak 1: MIV-VIGS navorsingstuk 1.2. Assesseringstaak 2: Bewusmakingsplakkaat 1.3. Assesseringstaak 3: Opsomming 2-5 ----------------------------- 5-8 ----------------------------VRAAG 2 8-10 2.1 Assesseringsaktiwiteit en assesseringsnagaanlys: 2.2 Assesseringsaktiwiteit en assesseringsruitenet: 2.3 Assesseringsaktiwiteit en assesseringsrubriek: BIBLIOGRAFIE ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------- 11 12 13 14 VRAAG 1: ASSESSERINGSTAKE- EN STRATEGIEË 1.1. ASSESSERINGSTAAK 1: Die MIV-infeksie is vinnig aan die toeneem in Suid-Afrika, doen navorsing en vind soveel moontlik inligting aangaande hierdie siekte. Inligting wat DUIDELIK in hierdie stuk na vore moet kom: Inleiding Agtergrond oor die MIV-infeksie; Oorsake wat lei tot die MIV-infeksie; Gevolge van die MIV-infeksie; Verskeie behandelingsmetodes vir die MIV-infeksie; Voorkoming van die MIV-infeksie Gevolgtrekking TOEPASSING VAN ASSESSERINGSTRATEGIEË: 1. Leerarea, graad en onderwerp wat geassesseer word: Leerarea en graad: Lewensoriëntering vir graad 9. Onderwerp: Seksuele gedrag en seksuele gesondheid met MIV-VIGS voorligting 2. Leeruitkomste vir assessering: Selfontwikkeling in die samelewing: seksuele gedrag en seksuele gesondheid. Selfontwikkeling in die samelewing: lewenstylkeuses 3. Assesseringstandaarde...
Words: 3631 - Pages: 15
...|SAKEREG | |STUDIEGIDS VIR | |juri 226 VAC | |*JURI226PVAC* | |SKOOL VIR BASIESE WETENSKAPPE | |VAALDRIEHOEKKAMPUS | Studiegids saamgestel deur: Prof GJ Pienaar Hersien deur: Dr W Erlank Taalsorg nn. + Bladuitleg deur Elsabe Strydom, Graphikos. Hantering van drukwerk en verspreiding deur Departement Logistiek (Verspreidingsentrum). Gedruk deur Ivyline Technologies 018 293 0715/6 Kopiereg ( 2013-uitgawe. Hersieningsdatum 2014. Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. Geen gedeelte van hierdie boek mag in enige vorm of op enige manier sonder skriftelike toestemming van die publiseerders weergegee word nie. INHOUDSOPGAWE Formele besonderhede iv Dosente iv Kursusinhoud v Module plan v Werkswyse vi Toetse en eksamen vi Evaluering vii Studie-ikone vii Aksiewerkwoorde viii Module-uitkomste en assesseringskriteria xiii Voorgeskrewe literatuur...
Words: 11338 - Pages: 46
...Titel: Die veranderinge in Suid-Afrika se kurrikulum sedert 1994: die effek wat dit het op onderwysers. Navorsingsprobleem Volgens Leedy (1993:61) vra suksesvolle navorsers hulself gereeld af, waarmee is ek besig en vir watter doeleindes? Dit is belangrik om gedurende die navorsingsproses gefokus te bly op dit wat mens wil bereik. Die hoof doeleinde van my navorsing is om te bepaal watter veranderinge Suid-Afrika se kurrikulum sedert 1994 ondergaan het en watter effek dit op onderwysers het. Suid-Afrika se onderwysstelsel het al baie veranderinge ondergaan (Grobler 2003:34). Sedert 1994 het die Departement van Onderwys gedurig nuwe veranderinge in die kurrikulum en onderwysstelsel gebring. Die onderwysstelsel het ‘n groot skuif gemaak, weg van die ou tradisionele benadering wat gebaseer was op onderwyser-gesentreerde onderrig, na ‘n meer leerder-gesentreerde benadering. Hierdie groot transformasie het nie sonder probleme ontstaan nie. Die drastiese en vinnige kurrikulum veranderinge veroorsaak baie eise en uitdagings vir die opvoeders. Sonder die nodige ondersteuning word daar verwag van opvoeders om hierdie veranderinge en uitdagings te bestuur (Sayed & Jansen, 2001:180). In 1996 het die Departement van Onderwys die hele onderwysstelsel onderstebo gedraai en groot veranderinge aangebring. Tydens die implementering van ‘n nuwe kurrikulum het alles wat effektief gewerk het in die vorige kurrikulum verlore gegaan. Opvoeders was moedeloos en negatief teenoor...
Words: 7398 - Pages: 30
...# 2004 University of South Africa All rights reserved Printed and published by the University of South Africa Muckleneuk, Pretoria SDLANG-T/1/2005±2008 LADLAN-A/1/2005±2008 DLL301-Q/1/2005±2008 LLL301-E/1/2005±2008 97636509 3b2 SDLANG style CONTENTS FOREWORD xii STUDY UNIT 1 _______________________________________________________________________ OUTCOMES-BASED EDUCATION AND LANGUAGE TEACHING 1 1.1 INTRODUCTION 2 1.2 WHY DID SOUTH AFRICA'S EDUCATION SYSTEM NEED TO CHANGE? 3 1.3 WHAT IS OUTCOMES-BASED EDUCATION? 3 1.3.1 What are the characteristics of outcomes-based education? 3 1.3.2 The difference between the old and the new approach 4 1.4 OUTCOMES-BASED EDUCATION PRINCIPLES AND TERMINOLOGY 6 1.4.1 Learning area 6 1.4.2 Critical outcomes 7 1.4.3 Learning outcomes 8 1.4.4 Assessment standards 9 1.4.5 Assessment 9 1.4.6 Themes 9 1.5 PLANNING AN OUTCOMES-BASED EDUCATION LEARNING UNIT 11 1.6 OVERVIEW OF THE STUDY UNIT 11 1.7 CONCLUSION 12 STUDY UNIT 2 _______________________________________________________________________ TEACHING LANGUAGE IN A MULTICULTURAL CONTEXT 13 2.1 INTRODUCTION 14 2.2 MULTILINGUALISM 14 2.3 HOME LANGUAGE, FIRST AND SECOND ADDITIONAL LANGUAGES 15 2.4 SWITCHING AND MIXING CODES 16 2.5 LANGUAGE TEACHING IN A MULTICULTURAL CONTEXT 18 2.6 CULTURE...
Words: 117690 - Pages: 471
...10000 quiz questions and answers www.cartiaz.ro 10000 general knowledge questions and answers 10000 general knowledge questions and answers www.cartiaz.ro No Questions Quiz 1 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 Carl and the Passions changed band name to what How many rings on the Olympic flag What colour is vermilion a shade of King Zog ruled which country What colour is Spock's blood Where in your body is your patella Where can you find London bridge today What spirit is mixed with ginger beer in a Moscow mule Who was the first man in space What would you do with a Yashmak Who betrayed Jesus to the Romans Which animal lays eggs On television what was Flipper Who's band was The Quarrymen Which was the most successful Grand National horse Who starred as the Six Million Dollar Man In the song Waltzing Matilda - What is a Jumbuck Who was Dan Dare's greatest enemy in the Eagle What is Dick Grayson better known as What was given on the fourth day of Christmas What was Skippy ( on TV ) What does a funambulist do What is the name of Dennis the Menace's dog What are bactrians and dromedaries Who played The Fugitive Who was the King of Swing Who was the first man to fly across the channel Who starred as Rocky Balboa In which war was the charge of the Light Brigade Who invented the television Who would use a mashie niblick In the song who killed Cock Robin What do deciduous...
Words: 123102 - Pages: 493