Free Essay

Baby Room

In:

Submitted By AnneLip
Words 2446
Pages 10
Skep ‘n stimulerende babakamer

U kosbare bondel van liefde is oppad.Om ‘n babakamer te ontwerp is ‘n lekker en opwindende tydverdryf van die swangerskap.Om van die ouer se kant af die klein ding optimaal te ontwikkel is hier ‘n paar wenke om te volg.‘n Babakamer moet ‘n sensoriese ervaring wees, vol van teksture, kleure, lig en kreatiwiteit om hulle jong ontwikkelende breine te stimuleer en inspireer.’n Baba se brein is konstant besig om te ontwikkel en hul absorbeer die omringende omgewing soos ‘n spons.

1. Stimuleer die oë
Een aspek om in gedagte te hou wanneer u die baba se wonderlike nuwe spasie inrig is dat pasgeborebabas gebore word met beperkte sig.Hierdie sintuig is die minste ontwikkel teen die tyd van geboorte.Hul kan slegs ‘n visuele perspektief kry van objekte 20 to 30 cm weg ,die tipiese afstand vanaf die gesig van die persoon wat die pasgeborene vashou. Het u al opgemerk dat meeste speelgoed uit rooi bestaan? Dit is omrede rooi die eerste kleur is wat deur die menslike oog gesien kan word.

Verf van muur: Kontrasterende kleure trek visuele aandag van ‘n baba en stimuleer die ontwikkelende sig.’n Baba kan wel ook oorgestimuleer word deur die gebruik van baie primêre kleure ,met die gevolg dat die baba seurderig en vol giere is.Die beste kleurskemas is dan eerder ligte, sagte, kalmerende kleure oortuigend met helder, kontrasterende objekte in brandweerwa-rooi,suurelmoen-geel en see-blou. Dit beteken ook dat dekorasies naby aan die baba moet varieer tussen verkieslik 2 kleure, een baie donker en die ander lig, jukstaposeerd.Verftegnieke is ook belangrik met verkieslik helder, vet gedrukte, basiese vorms wat kontrasteer, byvoorbeeld ‘n sirkel, driehoek en vierkant, groot en klein.

Ligintensiteit: ‘n Lamp of ‘n lig met ‘n verdowings funksie is baie handig vir nagtelike voeding en kalmering, dit voorkom dat jy en jou baba nie heeltemal wakker word nie.Helder lig veroorsaak ‘n ontwakende respons wat u verkieslik nie wil hê in die middel van die nag nie, veral terwyl u nog die baba se slaappatrone moet vaslê . ‘n Lig moet nooit direk in ‘n baba se oë skyn nie.

Vloer: Voeg ‘n helderkleurige speelmat,met patrone, op die vloer sodat die baba tydens speeltyd self ondersoek kan instel

‘n Spieël en lig: Dit gee die geleentheid aan die baba om te eksperimenteer met skaduwees en refleksies.

Plaffon: Babas spandeer baievan hul tyd om na die plaffon te kyk terwyl hy of sy in die kot lê, so gee hul iets om na te kyk.Gebruik kontrasterende kleure wat die baba uiteindelik sal help met die onderskeiding van kleure .Kies eeder duidelike pattrone en konsepte,soos helder strepe , groot kollepatroon en idees volgens ‘n tema(byvoorbeeld ‘n woud,safari,plaas of see tema).Klein speelgoed wat van die plaffon afhang skep ook ‘n fokuspunt vir die baba om na te kyk.

Meubels: Moderne meubels met boogvormige lyne eeder as die tradisionele stukke wat reguit hoeke het skep ‘n vloeiende,rustige, kalmerende atmosfeer.Meubels kom ook in helder kleure voor soos magenta, geel of siaan.

Prente: Helderkleurige en kontrasterende kleur prente kan op die mure gehang word waar die baba dit kan sien.Plakkate met baba-gunstelinge soos gesigte wat glimlag,skaakborde, spirale , sigsag en ander patrone sal sekerlik die baba se aandag trek.

2. Stimuleer die ore
Musiek: Voeg ‘n CD-speler tot die babakamer.Babas is mal oor musiek.Speel rustige musiek(wiegelliedjies) voor slaaptyd en vrolike musiek tydens speeltyd wat insluit kindersang(byvoorbeeld “Old MacDonald”) en geestelike kinderssang(Byvoorbeeld Stapsoldaaitjie).Stel u baba bloot aan ‘n wye verskeidenheid musiekstyle en veral klassieke musiek.Kleuterversies, met eenvoudige taalgebruik en wat herhaal word bevorder ook taal.Bewegings help met herroeping van woorde .

Speelgoed: Sommige hangende speelgoed, kot speelgoed ,jumpers en binnehuise swaaie het ‘n musiek funksie wat u kan gebruik om u baba te vermaak terwyl hy of sy aan nuwe dinge blootgestel word

Musiekinstrument: Instrumente soos ‘n xilofoon en ‘n miniatuur klavier kan hul blootstel aan musiek , verkille in toonhoogte en hul eie vermoëns om musiek te maak en selfs van hul motoriese eienskappe te ontwikkel.

3. Stimuleer taalontwikkeling
U baba luister graag wanneer u lees. Plaas ‘n gemaklike stoel in die babakamer, waar u kan sit en knuffel met u baba.’n Houer of boekrak met kleurevolle boeke,’n klein biblioteek, is ‘n ideale hulpmiddel om u baba se taalontwikkeling,kognitiewe vaardighede te bevorder en selfs sy intelligensie.Hierdie aktiwiteit werk in op die linker hemisfeer van die cerebrum wat is verantwoordelik vir taalontwikkeling en logiese denke,spesifiek die temporalelob wat verantwoordelik is vir gehoor en taal.Vir jonger babas is boeke met baie prente, eenvoudige taalgebruik met herhaalende woorde,in die huistaal van die baba, en helderkleure ideaal.Boeke met vorms en enkele objekte eeder as storieboeke sal verkies word vir jonger babas,omrede die taal beter ontwikkel in die teenwoordigheid van eenvoud,herhaling en herkenning.Soos die baba ontwikkel moet die boeke ook meer gevorderd word en vrae kan gevra word. Gereelde een-tot-een interaksie met u baba stimuleer die taal- en leersentrum in die brein,die amygdala. Om eenvoudig na u baba te kyk terwyl u lees en met hom te praat is een van die mees belangrikste dinge wat u as ouer kan doen vir sy ontwikkeling.Dit kan selfs later lei dat u kind self begin lees. Begin ‘n liefde vir boeke van ‘n jong ouderdom af vir u kind aanleer.

4. Stimuleer motoriese ontwikkeling
Die cerebellum van die brein ia hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en spier beheer;dit koördineer sensoriese en motoriese aktiwiteite

Plastiekmat: Plaas die baba daagliks vir kort rukkies op sy maag op ‘n plastiekmat neer, vir ‘n totaal van ten minste 20 minute. Dit laat die baba kritieke tyd op sy maag spandeer wat nodig is om spierontwikkeling te bevorder. Kry ‘n sagte mat met verskillende kleure, objekte wat geluide maak en spieëls om die baba geintereseerd te hou, verkenning aan te moedig en ontwikkeling van koördinasie te ondersteun.

Speelgoed: Kinders het nie baie speelgoed nodig nie, maar eeder ‘n paar kwaliteit speelgoed wat ‘n groter voordeel aan motoriese ontwikkeling en koördinasie verleen. ‘n Paar klassieke speelgoed sluit in gekleurde boublokkies vir vinger en hand manipulasie en balletjies vir hand-oog koördinasie wat in die frontalelob van die brein inwerk.

Skryfbehoeftes: Ouers kan vir kleuters vanaf ‘n eenjarige ouderdom ‘n klein plastiektafeltjie en –stoeltjie inrig waar kryte, penne, potlode, verf en aanplakkers(“stickers”) beskikbaar is om papier meer te versier en te begin inkleur.Dit word verkies dat ouers self ook saam met die kleuter sit en kwaliteit tyd saam spandeer om kognitiewe, linguistiese en psigososiale ontwikkeling aan te moedig.Kinders soek emotionele informasie hoe om hulself te gedra.Teken en kaart lees is aktiwiteite wat beheer word deur die regter hemisfeer van die brein.Hierdie aktiwiteite dra grootliks ook by tot die klein motoriese ontwikkeling van peuters en kleuters.Speelklei ontwikkel ook spierontwikkeling en versterk die handspiere.

5. Stimuleer die reuksintuig
Potplant: Babas se reuksintuig ontwikkel as in die uterus.Die feit dat babas sensitief is vir reuke kan u tot u voordeel gebruik. As die baba vars geplukte laventel of jasmyn ruik elke keer voor slaaptyd, sal die baba klasiek gekondisioneerd word om daardie reuk mettertyd te assosieer met slaap.U kan ‘n sekere aroma gebruik vir elke aktiwiteit wat julle saam doen, veral as u tot ‘n kruie tuin toegang het.Geen kunsmatige sprooi moet gebruik word nie omdat dit vel-, lugweg- en oogirritasies kan veroorsaak.Die beste babakamer uitlegte sal in die vensterbanke potplante hê sodat blare maklik en vinnig bekombaar is.

6. Ander benodigdhede
Hangende speelgoed: Hangende speelgoed gee vir die baba iets om na te kyk terwyl hy in die kot lê.Dit stimuleer die verbeelding en hou die baba besig terwyl u probeer om dinge gedoen te kry, soos aantrek of doek ruil.Die baba reik uit na speelding en stimuleer die baba aktief kognitief en fisies.Gevoel is die eerste sintuig wat ontwikkel en dié speelgoed ontwikkel dit meer, daarom is verskillende teksture ook so belangrik. Dit help ook om die baba te kalmeer sodat hy kan slaap.Moderne hangende speelgoed het musiek, ‘n kalmerende lig, sit self af en word beheer met ‘n afstandsbeheerder

Rystoel of wiegelstoel: So ‘n stoel moedig u as ouer aan om tyd in die babakamer te spandeer, om u baba aan die slaap te wieg, te borsvoed of net vas te hou en te liefkoos sodat liggaamskontak gevoel kan word.Die natuurlike beweging van die stoel kalmeer u baba en help hom om rustig te word en te ontspan.Dit is nodige tyd waar bande versterk word tussen jy en jou baba, wat die baba geestelik en emotioneel stimuleer.

Kot: Kies ‘n kot wat pas by u kleurskema , pattrone of tema. U kan ‘n kot laat selfontwerp ook . Dit moet ‘n area van gemak en sekuriteit wees vir die baba.

Binnehuise swaaie: Hierdie swaaie is veilig(besit oor veiligheidsharnasse) en maklik om aan mekaar te sit, die hoogte kan verstel word en kan maklik gewas word.Ander speelgoed word ook hieraan aangeheg. Die binnehuise swaai is meer van ‘n vermaak en ‘n kalmeerder.’n Baba kan in hierdie swaai aan die slaap gemaak word en is die teikengroep jonger papbabas tot en met eenjarige ouderdom.Hierdie swaaie word vinnig uitgegroei

Loopringe: Help die baba om regop te staan en die eerste tree te neem.Ander byvoordele is die opvoedkundige speelgoed wat aangeheg is.Sommiges sluit wiele en brieke in.Kan ook opvou.’n Loopring is meer voordelig vir ‘n ouer baba van 9 maande en op ,wanneer die vermoë en die wil om te loop ontwikkel. Dit skep stabiliteit en die baba kan self ontdek hoe om te loop. Beide die binnehuise swaai of loopring is geensens nodig nie, dit is bloot vermaak vir die baba en dra by tot ‘n mate van ontwikkeling .Hul word ook maklik uitgegroei en word dan ‘n witolifant.’n Loopring word wel verkies bo ‘n swaai omdat dit motorieseontwikkeling aanmoedig.

Beddegoed: U baba spandeer ‘n groot deel van sy of haar dag in die kot, daarom moet dit ‘n gemaklike ,sejure hoekie wees met ‘n rustige atmosfeer. Ligte kleure is ideaal.Dit bring troos en oorstimuleer nie die baba nie.Kundiges in gesondheid meen kussings en geskikte komberse het geen plek in ‘n kot nie. ‘n Derde van gevalle waar die baba dood is aan Skielike Infantiele Doodsindroom (SIDS) ,of die sogenaamde “Wiegiedood”, is as gevolg van sagte beddegoed.Verwyder dus los komberse en sagte beddegoed en speelgoed uit die slaaparea.Gebruik ‘n ferm matras. Die nuutste uitvindsels sluit in ‘n baba slaapsak drabare kombers.

Tafel met laaie. Hier word klere en babaprodukte in gestoor en doeke geruil
Platiek letters en getalle: Ideaal vir kinders van ouderdom 3 en ouer maar jonger babas kan al met die vorms speel en leer ken.
Babagimnasiums: Hierdie moderne speelterrein het ongeveer 17 ontwikkelings aktiwiteite op ‘n sagte mat, met musiek en lig interaktiewe aktiwiteite, spieëls en diere geluide.

Rangskikking van die kamer
Babas hoef nie motoriese vaardighede aageleer te word nie, hul moet net genoeg spasie hê om te beweeg en die vryheid.As die omgewing geleentheid bied vir ontdekking en die sentrale senuweestelsel,spiere en bene gereed is sal die baba motries vinnig ontwikkel.Rangskik die kamer in 3 areas om die ruimte effektiewelik te gebruik.Dit help die baba ook om kompartemente te skep van waar watter aktiwiteit plasvind. * Die werkarea sal aanvanklik ‘n tafel insluit waar doeke geruil word, ‘n houer waar vuil doeke ingegooi word, kaste vir klere, stoorplek vir die babasorg produkte en ‘n rystoel.Soos u baba groter word sal dit ook die area word waar motoriese vaardighede beoefen word soos teken, verf, konstruksie en speel met klei.Die rystoel(“rocking chair”) is ook ‘n plek waar stories vertel kan word, wat die kreatiwiteit en die verbeelding ontwikkel. Hierdie area moet wasbaar wees en maklik om te hanteer siende dat die meeste ongelukke hier plaasvind, soos verf wat mors.

* Die slaaparea sluit ‘n kot of bed in, ‘n bedlampie en miskien ook ‘n tafel vir die lamp.Hierdie moet ‘n area wees ontwerp vir slaap,ontspanning,drome en waar nuwe energie verkry word.Dit moet ‘n area van rustigheid en sekuriteit vir die baba wees.

* Die speelarea is eintelik net ‘n area waar troetelbare speelgoed,teddies, hangende speelgoed en boekerakke is.Soos u baba groter word, word hierdie die mees gebruikte area.U kind sal hier speel met blokkies, ‘n pophuis miskien, seerower en cowboys na-aap.Speelgoed sal gedurig rond gestamp word. Kleuters sal die muur ook gebruik as fiesiese ondersteuning tydens spel. Hou dit als ingedagte.Die beste speelareas nooi die baba in, stimuleer hul en lok hul verbeelding en opgewondenheid uit.Hierdie is ‘n area waar primêre kleure baie effektief is.’n Televisiestel is ‘n bederf en geensins nodig nie. In die afwesigheid van ‘n televisie ontwikkel die baba vinniger en beter hul motoriese vaardighede, verbeelding en ander sintuie.

Idees vir die vloer: Mat klink die na die beste opsie vir ‘n babakamer omdat dit sag en warm is ,maar mat vang ook baie bakterië en allergeens op, veral as iets op die mat gemors word (wat baie geneig is om in ‘n babakamer te gebeur) .Die beste opsie is ‘n soliede oppervlak wat maklik skoongemaak kan word.Los genoeg bewegingsruimte sodat die baba kan explore – dit moedig kruip en selfs loop aan.Dit leer ook die baba om te begin afstand skat en ‘n gevoel van ruimte aan ,wat eers teen ‘n ouderdom van 4 of 5 maande ontwikkel. As die bewegingspasie min is wil u as moeder ook nie baie tyd spandeer in die babakamer nie.Babas wat kan kryp op die vloer raak sensitief vir hoe ver objekte is,hoe groot hulle is, of hulle geskuif kan word en hoe die objekte lyk.

Idees vir die venster: Hou veiligheid in u agterkop wanneer u na gordyne kyk. Vermy blinders met lang koorde, want soos u kind groei kan dit verstikking veroorsaak. Bly ook weg van lang gordyne, alhoewel dit hoog mode is kan ‘n nuuskierige baba vasgevang word of selfs die gordynkap afruk.As die babakamer baie sonlig kry of naby ‘n straatlig is kan u dit oorweeg om die vensters donkerder te laat tint vir ‘n meer geruste nagrus.Hou vensters liggies oop want goeie sirkulasie van varslug is nodig.Nuwe tegnologie sluit in ‘n koue stoom bevogterer wat verligting van ongemak en droë lug bring, dit vermider ook die lugbesoedeling.

Dit is nooit te vroeg om jou baba te begin leer nie.’n Goeie begin in die lewe kan ‘n groot verskil maak.

Similar Documents

Premium Essay

Three Places Research Paper

...LCC, LMT, and EC3. Of the three places Early LCC had the biggest room for the children in the class. With the room being able to hold the twelve children in the room. In the Early LCC room was many things that were to be there at all times, such as the loft, kitchen, bear blocks, baby dolls, blocks, cars, sensory table, and an easel. There are also three tables with chairs at all of them at the children’s height so that the children could touch the floors and a hammock for the caregivers and children to sit in together. The Early LCC room is large and allows for a lot of changing and adding...

Words: 1458 - Pages: 6

Premium Essay

Student

...2006, was long overdue according to Executive Director Kathy Swanson. “We opened Arnold Palmer Hospital in 1989, with a mission to provide quality services for children and women in a comforting, family-friendly environment. Since then we have served well over 1.5 million women and children and now deliver more than 10,000 babies a year. By 2001, we simply ran out of room and it was time for us to grow.” The new hospital's unique, circular pod design provides a maximally efficient layout in all areas of the hospital, creating a patient-centered environment. Servicescape design features include a serene environment created through the use of warm colors, private rooms with pull-down Murphy beds for family members, 14-foot ceilings, and natural lighting with oversized windows in patient rooms. But these radical new features did not come easily. "This pod concept with a central nursing area and pie-shaped rooms resulted from over 1,000 planning meetings of 35 user groups, extensive motion and time studies, and computer simulations of the daily movements of nurses," says Swanson. In a traditional linear hospital layout, called the racetrack design, patient rooms line long hallways, and a nurse might walk 2.7 miles per day serving patient needs at Arnold Palmer. "Some nurses spent 30% of their time simply walking. With the nursing shortage and the high cost of health care professionals, efficiency is a major concern," added Swanson. With the nursing station in the center...

Words: 707 - Pages: 3

Premium Essay

The Summer That Changed My Life…

...The Summer that Changed my Life… My name is Dinise I am a loner, I love to read. In the summer time I also enjoy swimming and riding bikes with my cousins. I help out my family I take care of my sisters my older sister Ruthie who is mentally retarded and has other medical problems, she has to have someone watch her 24/7, my younger sister does not like to be alone Raylene is a pre teen and mostly just watches TV and plays with her two best friends that live on the same street as we do. Their names are Brandi and Cristal. I also watch my cousins Oren and Donald every day and clean house for Becky and Mac. I also watch my other cousins Cris (Cristal) and Jerry when their dad goes out of town for his job. (This is most of the time.) Monday Let’s start my story on graduation day not mine. Mine will not be for another year though. Right now I am watching three friend graduate Billy who is going into the Air Force tomorrow and Rick who is going into college but tomorrow he is going to Mexico to visit family there, then go right to college, Jody who is going tomorrow to France and travel till her marriage next June to Billy. This will be the last time we are going be together every time I think about this being our last time to hang out I start to cry. Right now I am sitting next to Billy’s mom and Jody’s mom they’re upset watching this and I am trying really hard not to cry I hate crying in front of people. Billy’s mom is also having a get to gather at their house tonight...

Words: 92259 - Pages: 370

Free Essay

Kgh Observation

...Synopsis: At 3:50pm on Saturday October 20, 2012, I traveled to the main lobby of the Kingston General Hospital (KGH) in Kingston, Ontario, located at 76 Stuart Street, to conduct observational research by examining and recording consumer behavior in a natural setting. This report includes a detailed description of the people and behaviors I witnessed, in addition to inferences that I made based on my observations. What time and day of the week was I there? How did this affect my observations? The time and day that I chose to conduct my observation had a number of effects on the results. First, there were likely more hospital visits occurring on Saturday than there would have been if I had conducted my observation on a weekday when most people are at school or work. Second, I can imagine that the lobby was less busy in the afternoon than at noon, yet busier than it would be if I had conducted the observation early in the morning or late at night. Third, I did not see anyone in the lobby consuming any food items and instead, observed a number of people drinking coffee or other warm beverages. I assume that I would have seen more people eating if I had visited the lobby at breakfast or lunchtime. The afternoon is also a common time for people to have a coffee to offset afternoon doldrums. Last, I noticed that the majority of people in the lobby were wearing warm, casual outfits, which may have differed if I had conducted my observation earlier in the day when it was...

Words: 1521 - Pages: 7

Premium Essay

Circular Pod Layout

...Week 5 Assignment 1 Week 5 Assignment Teresa Arnwine Course ID – Operations Management 1 OMGT-310 Date: February 5, 2012 Russel Flippo Southwestern College Professional Studies Week 5 Assignment 2 LAYING OUT ARNOLD PALMER HOSPITAL’S NEW FACILITY 1. Identify the many variables that a hospital needs to consider in layout design. There are many different variables that a hospital needs to consider when developing a layout design. Among those variables is the specialty of the hospital – does there need to be a lot of operating rooms, or will the hospital deal with more trauma or specialized areas. The flow of personnel, equipment and materials is of upmost importance when considering the layout. How easily will nurses and doctors get to the patients, and how much time will it take them to go from point “A” to point “B”? A hospital tends to be more process oriented and, therefore; should be designed as such. Work cells provide the ability for personnel to perform certain functions in one specific place. Another variable that hospitals need to consider in layout design is the family of the patient. Patients will have visitors – some more than others – and they must be able to have privacy and be able to visit with their loved one in a comfortable setting. 2. What are the advantages of the circular pod design over the traditional linear hallway layout found in most hospitals? One of the advantages of the circular pod design is that it keeps the work...

Words: 1027 - Pages: 5

Free Essay

Piassa

...with beautiful angel fish in it. On the cream painted walls are Thomas Kinkade paintings. I love his art work. Throughout my home you will also notice the hardwood floors that look as if it was waxed with baby oil. My home smells like Japanese cherry blossoms from the walls scents I purchased at bath and body works. Walking out of the den you will see to the right the master bedroom. Walking into the kitchen you will see the oval shape wood kitchen table with four matching chairs. The kitchen is well equipped with stainless steel appliances. The small kitchen window is decorated with beige curtains, and the cherry wood cabinets cover up almost all the walls in the kitchen. Walking out the kitchen will lead you to the dining room, which is also connected to the living room. In the dining room is a long wood rectangle dining room table that has six chairs with beige cushions that are as comfortable as sitting on bales of hay. Also in the dining room is a cherry wood china cabinet with two glass doors that has all of my mother’s delicate crystal dishes in it. On the living room walls are paintings of God and other paintings of our religion. In the living room is a beige couch and a matching love seat with a glass coffee table and two end tables with gold accents. The living room also has an oak wood gas log fireplace,...

Words: 407 - Pages: 2

Free Essay

Laying Out Arnold Palmer Hospital's New Facility

...budget of $100 million. This new facilitywill serve over 1.5 million women and children, and deliver more than 12,000 babies a year. Themission of this case will be answering the discussions questions, but focusingin layout trategies. The first question is concerning the variables that Arnold Palmer Hospital needs for itslayout design. We must to consider the following variables : Security, how to protect patientsand specially babies; Nursing Efficiency, it is crucial that nurses don't spend too much timewalking around the facility; Meal and Supply efficiencies, food have to be delivered warm andsupplies on time; Space, for visitors, family members and capacitation; Privacy, a very importantvariable because this can give to the patients the serenity and peace they need; Location, x-ray,laboratories, management, pharmacy, etc. must have a specific place in the layout and finallyincorporate areas for medical and non-medical personnel. The second question asks about the advantages of the circular pod design over thetraditional linear hallway layout. One of the advantages of the circular pod design is that is mucheasier for nurses to see and reach each room, this means that the travel time for nurses will beminimized, but not only will save time, will give more medical efficiency for doctors and staff ingeneral. In addition, the circular pod system can supply two rooms at the same time and this issomething that the traditional linear hallway is limited. The third question asks...

Words: 631 - Pages: 3

Premium Essay

Karmin The Ghost Story

...Boom! Gracie jumped as the ghost,Karmin ran across her tv screen,popcorn flying all over her room. “That would never happen in real life ,this is a terrible movie”she said as she turned off the tv.Gracie got into bed and just layed there thinking about the movie as she fell into a deep sleep.Every night she has crazy dreams,she has a bold imagination.When she awoke she was very confused,it was dark and she couldn’t see anything.She stood up off the freezing dirty concrete ground feeling around for her light switch.She found it across the room and turned it on.She screamed when she saw her reflection in the huge mirror causing the hair on the back of her neck to stand up.Then she heard a noise,it was like someone running up wood stairs. Then she saw it,Karmin the ghost from the movie she was watching a few short hours ago.Gracie was so scared,she just stood there in shock.Then she screamed. Gracie’s point of view...

Words: 448 - Pages: 2

Premium Essay

W Hong Kong Compare with Hong Kong Disneyland Hotel

...W Hong Kong compare with Hong Kong Disneyland Hotel Table of content Introduction3 Hotel backgrounds4 Facilities and services 6 Room types and room rates8 Amenities9 Target markets11 Conclusion14 Referencing15 Introduction Hotel always labeled into different level to identify the level of service hotel is provided. In this report, we are going to compare same level hotel but different type in Hong Kong. One is W Hong Kong which is the winner of Traveler Choice and Certificate of Excellence in 2013, another one is Hong Kong Disneyland Hotel which has established as a premium world class vacation destination. Although they are in the same level, the type of the hotel is totally different. Therefore, we want to follow this direction to compare the difference of two hotels, such as the feature of hotel what are the selling point of hotel, what product and service they have conducted. First of all, we will base on the basic information and ownership of two hotels. Secondly, to compare the service and product they have. For example, for the facilities do they have swimming pool, laundry etc. For the service do they have same special offer like reward program. For the product, what about the room type, room rates and amenities inside guest rooms. Finally, one is theme park hotel another one is business hotel that their target markets will be huge difference, so we want to though the market segments and characteristics of them to contrast the different of target market...

Words: 2634 - Pages: 11

Free Essay

Communication

...mirrors then this may cause Joe to become aggressive or angry due to the fact that it may irritate him because he is already feeling anxious and paraphrasing which means Cathy should reflect on what she has said by showing Joe that she is engaged and listening to what he has to say in order for her to understand, Cathy must also understand when she is interacting not to question Joes feelings with a judgemental response. Cathy will need to practice this type of interpersonal skill in order to feel comfortable. Environmental problems. Joe, Cathy and the home manager are placed in the communal sitting room as there were no meeting rooms available, this is where all the residents come also. Due to this it will cause many distractions, Joe may loose full concentration when trying to engage in the conversation, loosing focus on the topic due to lack of attention, the noise of the room will affect how Joe hears, due to side stroke he is unable to hear out of his right side so if he is unable to hear Cathy or the home manager they will need to speak up a bit louder to Joes satisfaction...

Words: 455 - Pages: 2

Premium Essay

Creative Writing: Empire Island

...Stepping out of the elevator in the bright hotel hallway, Alexia pulled her hood up, checked her surroundings, recharged her weapons and holstered them. She then looked at her handset, cuffed to her left wrist, to verify the room number, 265 and searched for the door. The gray marble floor reflected light from the extravagant chandelier made her feel exposed in her dark green cloak. She raised her right arm and dimmed the lights. Walking down the spacious hallway, she passed the beige and white walls until she spotted the golden door where a guard stood watching her approach. Before the guard opened his mouth, Alexia noticed her rosary tattoo on her left hand glowing blue, she unleashed a dark red cloud on the guard. “Hello boss,” he said in...

Words: 1094 - Pages: 5

Free Essay

In the Next Room

...Paper on Play Read in Class 2 In the Next Room The story is about a group of people that are sexually frustrated with their loved ones. It begins with a couple named Mr. Daldry, and Mrs. Daldry, Mr. Daldry thinks that his wife Mrs. Daldry is ill with some kind of illness that made her not like what she used to be in their sex life, so they went to see a doctor named Mr. Givings. Mr. Givings had invited something called vibrator, and he thinks that it will help patient with their sex life, but he doesn’t relies that his own wife Mrs.Givings have the same illness as Mrs. Daldry . The play is more like a dark comedy mixed with sad drama, you laugh and at the same time you feel sorry for the characters, like when Mrs. Givings said to her baby that she will find him a nice wet nurse with healthy milk, and then she was near tears, but she recovered. The play in the nearly end turned to be more serious. The set will be divided into two rooms, the doctor office and the lobby.  At the play's climax, the actors step through the imaginary wall dividing the rooms to create the third and final scene, outdoors in the snow. Snow is used throughout the play as a symbol of love. There is couple of things that I think might be difficult to approach during the play. The first thing is the dividing the stage into two rooms. To solve this problem we will need to have a large stage that can be divided into more than two rooms. The second problem is to let the audience feel and what the...

Words: 323 - Pages: 2

Premium Essay

Birth of Eli

...The Birth of Eli It all started on a warm June morning. It was time to go to the hospital. Excitement was in the air. This was one of the happiest days of my life. This was the day I met my son for the first time. The time was 5:00 AM when we arrived at Huntsville Hospital. The pregnancy was a planned c-section. We walked onto the elevator and pressed the button for the baby floor. When we reached the nurses desk we did the paper work and were instructed to have a seat in the waiting room. Ten minutes after our arrival the process began. While they took my wife back to prepare for surgery, I put on the hair net and scrubs. Eventually the nurse came back to direct me toward the operating room. Because I was nervous, I did not enter into the operating room right away. Since I was afraid of what was on the other side of the door I waited in the hallway. I calmed myself as much as I could; then, I stepped into the room. I knew once I walked through that door my life would never be the same. As I watched the doctors pull my son from his mother, the tears started falling from my face; I could barely see, for a moment. I followed him to the table where he was wiped off and checked for abnormalities. The nurse looked at me said, “Congratulations.’ His mother carried him for nine months and three weeks, and now he was finally here. He weighed seven pounds six ounces and was nineteen inches in length. When my eyes hit his angelic tiny body, they froze and I could...

Words: 384 - Pages: 2

Premium Essay

Laying Out Arnold Palmer Hospital's New Facility

...the hospital needs to consider as of how to protect their patients (especially babies). while talking about patients as they are the first priority would need nursing anytime so nursing efficiency it is important for the nurses for not to spend time traveling around the facility. Also Meal and supply efficiencies is a factor to consider because the food have to be delivered warm and on time. Need to have much space for family members and visitors to come and stay with the patient. Privacy is a very important variable because this can give to the patients the serenity and peace they need. Location, x-ray, laboratories, management, pharmacy and much other factor like them must have a specific place in the layout and finally incorporate areas for medical and non-medical personnel. 2. The advantages of the circular pod design over the traditional linear hallway layout are that it is much easier for the nurses to see and reach each room, this means that the travel time for nurses will be minimized, but not only will save time, will give more medical efficiency for doctors and staff in general. In addition, the circular pod system can supply two rooms at the same time and this is something that the traditional linear hallway is limited. 3. The total distance traveled for a nurse (Thomas Smith) during the day. He makes 6 round trips to each of the 12 patient rooms, 20 to medical supply, 5 break room and 12 to linen supply, his total distance in feet will be : 6 trips x 2 (round...

Words: 561 - Pages: 3

Free Essay

Care Plan

...Understanding Your Role. I report to work in the duty room at the beginning of each shift. The rota is on the wall in the duty room so I can check which shifts I am working also if there are any shift changes.Annual leave - there is a folder in the duty room with the annual leave forms.If I wish to book annual leave I fill in the form and hand the form to the care manager.I check the blue diary to see if the holiday has been granted.Calling in sick – early shift by 6.00 -late shift by 11.00 b .Breaks - 10 minutes in the morning but this is up to the discretion of the team leader and half hour lunch unpaid.Timesheets are in the timesheet folder in the duty room .I fill the timesheet in weekly and total my hours weekly . At the end of the month I total all the weekly hours to get my monthly hours and fill in the box at the end of the sheet and sign the sheet.Pay slips - I go the office and sign for my pay slip monthly .Second employment - you are not allowed to have a second job whilst working at LCD.Staff handbook received on induction.Expenses - I can ask Sue for a form from to claim back any expenses.line management - on my induction a received a chart lay out of the line management .job description I received when I did my induction with Ann on the first day .The signing in book is in the entrance hall as I enter the building .I sign in when I arrive and sign out when I leave. Your personal development I...

Words: 3608 - Pages: 15