...Crime Data Comparison CJA/314 May 7, 2015 In this paper the writer will be talking crime data in California. The writer will be discussing violent crime within Shasta County and Contra Costa County. Contra Costa County is down in the bay and Shasta County is in Northern California. The writer will tell how different it is from one end of the California to the northern most tip of California. The writer will discuss how the rates have changed over time in both areas. The writer will talk about what factors may explain why the crime rate is much higher in that area. The writer grew up in both of the counties that will be discussed in this paper. Contra Costa County consists of different cities throughout. The writer grew up in Antioch which is one of the most know cities within this county. The crime rate for violent crimes within this city has grown drastically since 1985 (Sperling’s N.D.). In violent crimes there a four different offenses that need to be consider when the writer discusses what is actually determined. The crimes include murder, no negligent manslaughter, forcible rape robbery and aggravated assaults. In Antioch alone the violent crime rate is at seventy four percent which is rather high. If an individual would research property crimes for this city, it is also a high rate at forty nine percent. The US average is around forty three and half percent (Sperling’s N.D.). This tells a person that if they are looking to move to the bay area that individual should...
Words: 845 - Pages: 4
...dit meer effektief te maak. • SharePoint-produkte en tegnologieë sluit in leser gebaseerde samewerking en 'n dokument bestuur platform. Dit kan gebruik word op webwerwe wat gedeelte toegang het tot werkruimtes en dokumente, sowel as gespesialiseerde programme soos wikis en blogs. • Gebruikers word toegelaat om eie kontrole of stukke van die inhoud genoem web dele te skep, om eie webwerwe of te wysig (te manipuleer). • Die MS SharePoint is 'n premier samewerking bediener en 'n kragtige platform wat toelaat dat verskeie persone op dieselfde dokument saam kan werk. • Dit is geteiken as 'n gesamentlike werk ruimte en 'n instrument vir die bestuur en outomatisering van sakeprosesse. In kort is dit 'n samewerking van prosesse en mense. 3. Share point help mense om die informasie maklik en vinnig te kry. Dit help ook om informasie effektief te soek in ʼn groot data basis. Die sisteem is ook baaie verbruikers vriendelik omrede dit saam werk met die volgende programme: • Microsoft Word • Microsoft Excel • Microsoft PowerPoint • Microsoft Access • Ander Epos programme 4. Ek dink die grootste voordeel van M@sternet is die verhoging en meer effektiewe toegang tot inligting, dit lewer ʼn veilige platvorm vir die...
Words: 342 - Pages: 2
...MHE Du Plessis CEPS 612 Gemeenskaps Opvoedkundige Sielkunde Opdrag 2 Gesondheidsbevordering 1 1. INLEIDING Hoërskool Bergruimte is ‘n publieke skool wat in een van Johannesburg se voorstede geleë is. Hierdie skool ondervind baie uitdagings en probleme. ‘n Volledige gevallestudie sal oor die skool gegee word en vier hoofprobleme wat in die skool gevind word sal verduidelik word. Daarna sal ‘n voorkeur situasie vanuit ‘n gesondheidsbevorderende perspektief verduidelik word en aksiestappe om by die voorkeur situasie uit te kom sal beskryf word. 2. VOLLEDIGE GEVALLESTUDIE Hoërskool Bergruimte is ‘n publieke hoërskool wat in ‘n voorstad van Johannesburg geleë is. Dit is ‘n groot skool met sowat 1300 leerders en 80 onderwysers (admin- en ander personeel uitgesluit). Die klasse is klein met ongeveer 13-20 leerders per onderwyser. Onderwysers kan dus aandag aan elke leerder in hulle klas gee. Tog bestaan daar baie probleme en uitdagings in Hoërskool Bergruimte. Die skool was ses jaar gelede nog as een van die top 10 (agtste) skole in Gauteng gesien, maar onder leiding van ‘n nuwe hoof het dinge geleidelik begin agteruitgaan en die skool is nou 32ste in die provinsie. Die probleme en uitdagings wat bespreek sal word kan nie almal aan swak leierskap toegeskryf nie, maar dit dra verseker daartoe by. ‘n Groot probleem in die skool is dat onderwysers onder mekaar baklei en daar word baie agter mekaar se rûe gepraat. Daar is onderwysers wat al meer as 25 jaar by...
Words: 6322 - Pages: 26
...LBJ: SOON TO BE A PUBLIC COMPANY A Guide To Internal Control Table of Contents 1. Introduction 2. Internal Control Standards 3. LBJ’s Successes 4. LBJ’s Opportunities For Improvement 5. Conclusion Introduction This is a report for the LBJ Company to better assist with the needs of internal control. Our findings are based off of what has been shared with us by the company president on how LBJ Company operates on a day to day basis. It does seem as if there is a form of some internal control although it may be ineffective. Internal control is defined by Washington State Administrative and Accounting Manual (SAAM, 2002) as “all the policies and procedures management uses to achieve safeguard assists, ensure reliability and integrity of financial information, ensure compliance, promote efficient and effective operations, and accomplish goals and objectives. In order for LBJ to continue their success and achieve the opportunity to become a public company there will be a need to improve current practices and strengthen the internal controls.” If LBJ does not implement a strict code for internal control than the ability to go public may not be a successful outcome and the lack of policy and procedures may hinder the company overtime. These findings were made based off of the observations and conversations of how the day to day business of LBJ Company operates. The scale of changes can be very small to some very drastic but we must...
Words: 1355 - Pages: 6
...Zoeloe-kultuur: Tradisionele leefwyse Die Zoeloes (AmaZulu), die grootste etniese groep in Suid-Afrika, het 'n kenmerkende kultuur met ingewikkelde tradisies en rituele. In hierdie artikel, die eerste in 'n reeks van twee, word daar gekyk na hul tradisionele leefwyse wat kos, klere en krale betref. [pic] In die Zoeloe-kultuur word die verskillende sosiale lewenstadiums duidelik omskryf en deur kleredrag aangedui. Getroude vroue (soos die vrou op die foto), byvoorbeeld, dra tradisioneel rooi, sampioenvormige hoede (izicholo), wat gewoonlik met krale versier is. Die Zoeloes (AmaZulu), die grootste etniese groep in Suid-Afrika, maak 21 % van die swart bevolking in die land uit. Hul kultuur, tradisies en rituele, wat meestal ingewikkeld is, onderskei hulle van ander etniese groepe. Hoewel die meeste van die Zoeloes se kulturele gebruike bewaar gebly het en nog in landelike gebiede beoefen word, het sommige aspekte verlore gegaan of verander, veral in stedelike en township-gemeenskappe. Kleredrag In die Zoeloe-kultuur word die verskillende sosiale lewenstadiums duidelik vir beide mans en vroue omskryf. Getroude vroue word byvoorbeeld abaganile of amakhosikazigenoem, en ongetroudes word gesamentlik izintombi genoem. Hierdie groep word verder verdeel in amaqhikiza (vroue wat in hofmaakverhoudings is en gereed vir trou is) en amatshitshi (dié wat nog nie die hofmaakstadium bereik het nie). Onder die mans staan getroude mans bekend as abaganiwe of amadoda en...
Words: 3157 - Pages: 13
...|Hou jy van Mamma se kos? (Dink nou mooi....) |Gee my asseblief ‘n drukkie as ...... | |Vra vir enige iemand wat saamspeel om iets mooi van jou te sê |Wat in die huis sal jy graag anders wil hê? | |Ek wil hê julle moet my vergewe vir..... |Is/was skool vir jou lekker? | |Hou jy van jou kamer? Wat sal jy anders wil hê? |Waarvan hou jy die meeste van jouself? | |Wanneer voel jy niemand luister na jou nie? |Wie in die huis speel die lekkerste saam met jou? | |Dink jy dat jy genoeg sakgeld kry? |Wat doen jy as jy kwaad word? | |Wat laat jou spesiaal voel? |Ek voel op my gelukkigste as... | |As jy sien iemand in die huis is hartseer, wat doen jy? |Wat maak jou baie bly? | |Wat verveel jou? |Wat dink jy dink ander mense van jou? | |Wanneer word jy onseker? |Wie...
Words: 289 - Pages: 2
...Louis Hanekom 22805885 CCMM 512 Opdrag 1 22 April 2014 Inhoudsopgawe Bladsy 1. Inleiding 1 2. Hoof uitdagings in die landbou sektor 2 2.1 Geadministreerde pryse 2 2.2 Landbou Navorsing 2 2.3 Arbeid in Landbou 2 2.4 Grondhervorming 2 2.5 Ramp Bestuur en beskerming van natuurlike hulpbronne 2 3. Hoof uitdagings in die mynbou sektor 3 3.1 Afname in produksie 3 3.2 Stakings 3 3.3 Arbeidskostes 3 3.4 Produksie kostes 3 3.5 Werksverliese 4 4. Hoe die uitdagings in die mynbou en landbou sektore Suid Afrika beïnvloed. 4 5. Oplossings vir sommige van hierdie uitdagings 5 5.1 Oplossings vir die uitdagings in die Landbou sektor 5 5.2 Oplossings vir die uitdagings in die Mynbou sektor 5 6. Impak op die sakewêreld 6 7. Afsluiting 7 8. Bronnelys: 8 1. Inleiding Met 50.6 miljoen mense is Suid Afrika die grootste land in Afrika. Suid Afrika speel ʼn groot rol in die kommoditeit markte soos globale myn en minerale bronne , en beheer ʼn driekwart van die wêreld se platinum produksie. Suid Afrika het ook groot aandele in palladium, mangaan, goud en diamante. Die Wêreld Bank reken Suid Afrika as ʼn bo-gemiddelde inkomste land, met ʼn BBP per kapita van $10.973 (2011) Die ekonomie van Suid Afrika is baie divers, en baie afhanklik van sy mynbou, landbou en toerisme. In hierdie opdrag gaan ek na die mynbou en landbou sektore kyk, en watter...
Words: 2413 - Pages: 10
...My Kamer “ Nog net twee dae, vier ure en vyftien minute. Amalia, elke second is n tree nader, nader aan my drome, my wildste wense en my vrees.” Die woorde wat elke paar minute aan my herhaal was. Elke aand het ek haar drome, gebede en haar hartbreekroep aan Tiaan Nel gehoor. Elke aand het sy gepleit en gewens dat hy haar sal raaksien. Van kleins af was Mia maar altyd morbied, terug getrokke en vasgevang in Shakespeare-boeke en gedigte uit vroeer jare. Na ‘n dag se uitstappie saam met haar vriendinne het alles verander. Haar gemoed was ewe skielik ligter. Sy was vroliker en het meer tyd buite die huis spandeer. Haar ma wasafgeskeep en ek was vergete. Sy het op haar kalender die dae afgetel tot wanneer sy weer haar geliefde kon sien. Na ‘n maand het sy weer met my begin praat. Aand na aand het sy na my toe terug gekom met ‘n glimlag breer as die Oranjerivier en vir ure haar gedagtes en herinneringe neer gepen; wat hy gese het, gedra het en selfshoe hy haar gegroet en gedruk het. Sewe-uur namiddag op die14de Augustus 2011 het die tyd aangebreuk vir Mia om uiteindelik saammet Tiaan n melkskommel te gaan drink. Heeldag was sy ‘n bal vol emosies; opgewondenheid, gespanne, vrees en nuskierigheid. Haar hare was in ‘n lang visgraat-vlegsel met n sagte pienk lint aan die onderkant. Sy het ‘n kort rokkie met sagte wit kant gedra en wighakskoene. Al haar ure se moeite vir net een soentjie... Een telefoonoproep was genoeg om haar wereld en drome te verwoes. Al haar moeite was verniet:...
Words: 399 - Pages: 2
...TANTE BETSIE EN HAAR LAASTE BAKSEL D it was 1958, gedurende die tweede week van die Desemer-vakansie. In Paternoster naby die diep blou water van Tietiesbaai, waar ek my tyd saam met my geliefde out tante Betsie meegemaak het. Dit was ook in daardie selfde kalkwit huis by die see wat ons van mekaar moes afskeid neem... My tante Betsie was ‘n dierbare en liefdevolle siel wat altyd vrygewig was met haar heerlike baksels. Sy was ‘n tipiese huisvrou. Vandat ek kon onthou het sy dieselfde gelyk, met haar bruin krullerige haartjies opgesteek in ‘n stywe bolla. Sy het groot bak ore gehad wat mens duidelik kon sien, haar groot bruin oe het my altyd aan my gunsteling gemmer koekies laat dink. Met mollige lyf en haar klein huisie was daar selde genoeg plek vir haar om rond te beweeg. Haar hande was klein en rond soos die heerlike poffertjies wat sy gebak het. Ek het altyd die reuk van vars gebakte pannekoek aan haar geruik wat my herriner het aan die tuisnywerheid in Langebaan. Haar wange was soos klein rooi tamaties wat ‘n permanente warm glimlag omsluit het. Hierdie glimlag het verdwyn nadat haar man oorlede is. Maande aaneen het sy hom getreur. Ek kon nooit dit oor my hart kry om haar te vra wat gebeur het nie, daar was wel sprake dat hy in ‘n frats ongeluk in ‘n bak melk verdrink het. Elke aand het sy bakke versiersuiker en ander tuisgemaakte versnapperings verorber in haar tyd van maniese depressie. Uit ieder gewoonte het sy een aand opgestaan en...
Words: 417 - Pages: 2
...Skep ‘n stimulerende babakamer U kosbare bondel van liefde is oppad.Om ‘n babakamer te ontwerp is ‘n lekker en opwindende tydverdryf van die swangerskap.Om van die ouer se kant af die klein ding optimaal te ontwikkel is hier ‘n paar wenke om te volg.‘n Babakamer moet ‘n sensoriese ervaring wees, vol van teksture, kleure, lig en kreatiwiteit om hulle jong ontwikkelende breine te stimuleer en inspireer.’n Baba se brein is konstant besig om te ontwikkel en hul absorbeer die omringende omgewing soos ‘n spons. 1. Stimuleer die oë Een aspek om in gedagte te hou wanneer u die baba se wonderlike nuwe spasie inrig is dat pasgeborebabas gebore word met beperkte sig.Hierdie sintuig is die minste ontwikkel teen die tyd van geboorte.Hul kan slegs ‘n visuele perspektief kry van objekte 20 to 30 cm weg ,die tipiese afstand vanaf die gesig van die persoon wat die pasgeborene vashou. Het u al opgemerk dat meeste speelgoed uit rooi bestaan? Dit is omrede rooi die eerste kleur is wat deur die menslike oog gesien kan word. Verf van muur: Kontrasterende kleure trek visuele aandag van ‘n baba en stimuleer die ontwikkelende sig.’n Baba kan wel ook oorgestimuleer word deur die gebruik van baie primêre kleure ,met die gevolg dat die baba seurderig en vol giere is.Die beste kleurskemas is dan eerder ligte, sagte, kalmerende kleure oortuigend met helder, kontrasterende objekte in brandweerwa-rooi,suurelmoen-geel en see-blou. Dit beteken ook dat dekorasies naby aan die baba moet varieer...
Words: 2446 - Pages: 10
...Tuning: Standard Capo - 4th Fret Intro: e|---------------------------------------------------------------------------| B|--------0--0---0---0/h2--------------0---0-- 0-- 0/2-----------------------| G|-------0--0---0---0----------------0-- 0---0-- 0---------------------------| D|---------------------------------------------------------------------------| A|---------------------------------------------------------------------------| E|----3------------------------3---------------------------------------------| e|-----------------------------------------------------------------------------| B|-------------0/h2/p----------------0/h2/p------------------------------------| G|------------2--------------------2-----------------------0------------0------| D|----------0--------------------0-----------------------2---2--------2---2----| A|-----------------------------------------------------2-------2----2------2---| E|-----0------------------------0--------------------0------------0--------0---| Finish intro with finger plucking on C-Add9 / Gmaj/ D / Gmaj Verse 1: G G All of these...
Words: 5735 - Pages: 23
...DIE WEEK WAT ALLES VERANDER HET Die meeste Christengelowiges herdenk die gebeure gewoonlik van die Vrydag af. Goeie Vrydag noem hulle dit. Maar in werklikheid het dit oorspronklik reeds die Woensdag gebeur. Nie dat dit soveel saak maak nie, want dit is mos maar net 'n dag waarop ons dieselfde gebeure herdenk. En dit is immers die gebeure waaroor dit alles gaan... Hierdie week bied volgelinge van Jesus die Christus oor die wêreld net weer die geleentheid en voorreg om saam met ander familielede en ander Christengelowiges stil te word rondom 'n week se gebeure in Jesus se lewe wat elkeen van ons se lewens verander het. Eintlik het dit die totale geskiedenis van die hele wêreld verander, al verstaan sowat twee-derdes van die wêreld se bevolking dit nog nie. DIE SONDAG Voor ek met jou gesels oor daardie Woensdag se gebeure, kom ons begin in ons nadenke reeds by die Sondag se gebeure. Palmsondag, soos daarna in die kerklike wêreld verwys word. Dit was die dag waarvan Lukas 19 en Johannes 12:12 en verder ons vertel. Jesus het Jerusalem, die stad van koning Dawid, binnegery op 'n donkie. Soos voor 'n koning van destyds, het die skare klere en palmtakke voor hom neergegooi om aan Hom eer te betoon as die koning uit die geslag van Dawid. Alles presies soos die profesieë - soos Sag. 9:9 en Dan. 9:25 -27 - eeue tevore voorspel het sou gebeur. Volgens Eksodus 12 moes die lam vir die Pasga wat later die week gevier sou word, gekies word op die tiende van die eerste maand...
Words: 2110 - Pages: 9
...Inleiding: Ouers is dikwels bekommerd oor die waarde van die belegging wat hulle maak in hul kinders se opvoeding, deur die keuse van waardevolle vakke vir hul kinders. In die demokratiese Suid-Afrika is Lewensoriëntering laat in die 1990’s bekendgestel. Lewensoriëntering is ‘n vak wat uit die Uitkomsgebasseerde Onderwys bestaan wat deur toe die Minister van Onderwys was, Kadar Asmal, geimplementeer is. Daar is sedertdien baie kritiek oor LO gelewer deur ouers, leerders en onderwysontleders. Hulle reken dat hierdie vak geen waarde vir die algemene opvoeding/opleiding van ‘n leerder in die skoolomgewing inhou nie. Definisie van Lewensvaardighede: Wits professor in Lewensvaardigheid en Godsdienskunde, Dr. René Ferguson (Ferguson,2003:273) definieër Lewensvaardigheid as ‘n holistiese studie van die persoon self, die persoon in die samelewing, ‘n geleentheid vir ‘n kind se emosionele ontwikkeling, die burgerskap aspekte van die lewe in Suid - Afrika, demokrasie, menseregte, asook gesondheids aspekte soos om ‘n gesonde leefwyse te handhaaf en die fisieke fiksheid en gesondheid van ‘n kind. Volgens Ebersohn en Eloff kan die oorsprong van Lewensvaaardigheid onder vier hoofpunte verduidelik word naamlik potensiaal en die omgewing, oorerwing, individuele verantwoordelikheid en die sosiale leerteorie. Die eerste punt wat ek wil verduidelik is die individue se potensiaal en omgewing. Tydens geboorte arriveeer ons as lewendige, unieke, enig in ons soort individue wat elkeen anders...
Words: 3383 - Pages: 14
...as well. Businesses such as "Apple":https://appleinsider.com/articles/17/10/26/apple-other-tech-companies-back-lgbt-cause-in-supreme-court-case-involving-wedding-cake-baker, "Starbucks":https://www.snopes.com/fact-check/coffee-clash/, "Ben & Jerry's":https://www.benjerry.com/values/issues-we-care-about/marriage-equality, "Target":https://corporate.target.com/article/2015/04/target-standing-up and "many more":https://www.huffingtonpost.com/2015/03/05/marriage-equality-amicus_n_6808260.html. It might seem frightening at first to have this content up, but it’s a simple message to your gay and trans clients that you support them. h2. Two Birds with One Stone Seeing as April is actually "Sexual Assault Awareness Month":https://www.nsvrc.org/saam it's more important than ever to have your interns and employees educated so they don't mistakenly have an HR nightmare. Whether they be straight or gay or even trans, it's possible for the people under your care to be harassed by one another. Even if all your staff are straight, they may still be uncomfortable with the actions of another employee and could file a complaint. So, it's important to educate yourself and your employees on how to not sexually harass each other on purpose or by accident no matter your or their orientations. Virtual internships are a great way to wildly decrease sexual harassment in the workplace. If sexual harassment does take place, it's easily recognizable by your employee's chat/email history. This is called...
Words: 1079 - Pages: 5
...A Cult Motorcycle From India Takes On the World The Royal Enfield Motors factory in Chennai, India. The brand sold nearly 175,000 motorcycles in 2013. By SAMANTH SUBRAMANIAN Published: January 3, 2014 NEW DELHI, India — The Royal Enfield Bullet, often described as the oldest continuously produced motorcycle in the world, is a cult product for enthusiasts who love it for its vintage feel as much as for the thrum of its engine. Muscular and pliant, the Bullet — an Indian-made avatar of an old British brand — has found renewed popularity over the last few years, as leisure motorcycling in India has blossomed. Its manufacturer, Royal Enfield Motors, sold almost 175,000 motorcycles —Bullets as well as three other brands — in 2013. The company is now looking to push harder into British and American markets, hoping to follow in the wake of other Indian motor vehicle manufacturers that have competed hard with overseas brands even as their peers in other industries have struggled. Royal Enfield’s newest model, a midsize “cafe racer” called the Continental GT, was introduced at an elaborate event in London in September. “It’s the first bike that we’ve developed keeping the world market in mind,” said Siddhartha Lal, who is credited with turning Royal Enfield around. Mr. Lal, age 40, is the chief executive of Eicher Motors, a manufacturer of buses, trucks and tractors that owns Royal Enfield. Uncommonly for an Indian executive, he sports sideburns and wears jeans and a...
Words: 1314 - Pages: 6